Forum



Artikel 133 van 20 Februarie 2007
AMSA sÍ vaarwel aan Danie Erasmus

Danie Erasmus, wat die eerste kantoor in die AMSA-stal geopen het en vir baie jare AMSA se Streekverteenwoordiger in Pretoria was, het aan die einde van 2006 die tuig neergelÍ en die mikroleenbedryf vaarwel toegeroep.

Danie word onthou en geŽer as 'n pionier in die bedryf wat in menige opsigte nuwe terreine moes verken en betree, en wat onder moeilike omstandigehde en veranderende wetgewing, die bedryf help vestig het as 'n kernrolspeler in Suid-Afrika se mikroleenbedryf.  Danie sal onthou word vir sy innoverende denke en deursettingsvermoŽ.

Danie word bedank vir sy groot en onbaatsugtige bydrae tot AMSA en die bedryf, en
voorspoed op die pad vorentoe toegewens.

Artikel 132 van 1 Maart 2006
AMSA Groet Willie Rudolph

Na 'n kort maar aktiewe tydperk by AMSA het Willie Rudolph gedurende Februarie 2006 AMSA se diens verlaat en hom by FNB aangesluit.  Willie word bedank vir sy bydraes by AMSA gedurende sy dienstydperk, en sterkte toegewens met sy nuwe loopbaan.